Die Burger
Die Burger
  • 2 274
  • 5 273 883

Відео

Wanneer 'n stad ontlas
Переглядів 1,2 тис.9 років тому
Ons volg 'n span vullisverwyderaars wat vanaf die depot in Woodstock hul ronde in Seepunt doen en daarna die vullis na die oorgangstasie in Athlone neem. Van Athlone word die stad Kaapstad se vullis per trein na Vissershok geneem. Die laaste halte.
120 Leerders... in een klaskamer
Переглядів 6409 років тому
Talle skole in Port Elizabeth bars tans uit hul nate, veral so by Laerskool Alfonso Arries in Booysenspark, waar daar amper 2000 leerders en slegs 31 onderwysers is.
Die Wenners van Die Burger-rugbykompetisie
Переглядів 1,3 тис.9 років тому
Verslaggewer Riaan Gerber gesels met die kapteins van die wenspanne van vanjaar se Die Burger-rugbykompetisie.
Kingsley Holgate oor sy nuutste avontuur
Переглядів 4729 років тому
Bekende avonturier, Kingsley Holgate, gesels met Die Burger oor sy mees onlangse Afrika-avonturier.
In vitro-bevrugting vir minder as R7000
Переглядів 2919 років тому
Tot nou toe was proefbuisbabas ’n voorreg van die rykes, maar by die Tygerberg-hospitaal kan onvrugbare paartjies nou letterlik lewe koop teen ’n vyfde van die gewone prys.
Wat verg dit om só groot hospitaal te bestuur?
Переглядів 6529 років тому
Elsabe Brits gesels met Dr. Dimitri Erasmus, die uitvoerende hoofbestuurder van Tygerberg-hospitaal, oor die uitdagings wat met so groot hospitaal gepaard gaan.
Netwerk24 #kleinriaan TV-advertensie
Переглядів 23 тис.9 років тому
So lyk Klein Riaan wat in Netwerk24 se bemarkingsveldtog as die “gesig” van Afrikaanse digitale nuus bekendgestel word. Lees meer: www.netwerk24.com/nuus/2014-08-24-riaan-vertel-van-sy-mini-me Teken in op ons nuwe UA-cam-kanaal by ua-cam.com/users/Netwerk24Video
SA skaaphonde wys hul slag in Skotland
Переглядів 3129 років тому
Vir die eerste keer neem ’n Suid-Afrikaanse span aan die Wêreldskaaphondkampioenskap deel nadat die invoerregulasies in 2012 vir diere uit derde wêreld-lande verander is. Sowat 240 honde van 25 lande neem vanaf 3 tot 6 September aan die internasionale kampioenskap op Fearn Farm naby Tain in Skotland deel. Die kampioenskap word sedert 2005 elke drie jaar gehou.
Paddas kry mikroskyfies...nes honde en katte
Переглядів 1639 років тому
Hoewel verskeie paddaspesies in die Wes-Kaap voorkom, word talle van hulle bedreig. Om hul bewaring te verseker, het navorsers klein mikroskyfies in die paddas ingeplant sodat dit hulle kan help om die padda in sy omgewing beter te verstaan.
Richard Attenborough sterf op 90
Переглядів 2029 років тому
Die Britse rolprentregisseur en akteur Sir Richard Attenborough is die afgelope naweek in die ouderdom van 90 jaar oorlede.
Werkers koes en klippe spat
Переглядів 7629 років тому
Munisipale werkers wie Vrydag plakkershutte in Philippi moes afbreek moes koes en laat spaander toe ontstoke inwoners klippe begin gooi het.
Oop Kaarte: Nick Sloane
Переглядів 3639 років тому
Doemprofete het gesê: Vergeet dit! Toe vermag ’n Kapenaar iets waarvan die omvang die wêreld gaande het. Murray La Vita gesels met Nick Sloane, die Costa Concordia se bergingsmeester.
Hoeveel haal Herman Pretorius-spoghuis op veiling?
Переглядів 1,2 тис.9 років тому
Die 3000m2 Welgemoed-spoghuis van wyle sakeman Herman Pretorius, se vrou Susan-Ann Pretorius, het Vrydag onder die hamer gegaan nadat sy vroeër vanjaar gesekwestreer is en moes uittrek.
Stellenbosch se eie klein Mr Bones: Hy 'rehabiliteer' roadkill
Переглядів 1,7 тис.9 років тому
Ander seuns van sy ouderdom sit ná skool pal voor die rekenaar, iPad of televisie. Maar François Malherbe (10) van Stellenbosch hou hom besig met ’n stokperdjie van ’n hele ander kleur, berig Anika Marais.Lees ook meer by www.roadkillskeletons.co.za/
Ontmoet die Kaap se yoyo-koningin
Переглядів 8659 років тому
Ontmoet die Kaap se yoyo-koningin
Dewani: Geskik of nie?
Переглядів 1,1 тис.9 років тому
Dewani: Geskik of nie?
Wind waai baba tot op treinspoor
Переглядів 6 тис.9 років тому
Wind waai baba tot op treinspoor
Dino's deur die oë van kinders
Переглядів 1,5 тис.9 років тому
Dino's deur die oë van kinders
Robin Williams dood op 63, selfmoord vermoed
Переглядів 5869 років тому
Robin Williams dood op 63, selfmoord vermoed
Goedkoop In Vitro-bevrugting nou by Tygerberg
Переглядів 3219 років тому
Goedkoop In Vitro-bevrugting nou by Tygerberg
BUITE: Voëlboeke is SA se beste nóg
Переглядів 1209 років тому
BUITE: Voëlboeke is SA se beste nóg
BUITE: Verhaal oor die boesmanlanders voorgelees deur Euodia Engels
Переглядів 1949 років тому
BUITE: Verhaal oor die boesmanlanders voorgelees deur Euodia Engels
Om te Noakes... of nie
Переглядів 6 тис.9 років тому
Om te Noakes... of nie
Haaikykers: Die helde met die vêrkykers
Переглядів 1329 років тому
Haaikykers: Die helde met die vêrkykers
Kirstenbosch het planne om broodboom-diewe te fnuik
Переглядів 6819 років тому
Kirstenbosch het planne om broodboom-diewe te fnuik
Cape Leopard Trust - 10 jaar se bewaring
Переглядів 3539 років тому
Cape Leopard Trust - 10 jaar se bewaring
Houtbaai: Drie dood na motor in rivier beland
Переглядів 9749 років тому
Houtbaai: Drie dood na motor in rivier beland
Jy sal nie glo hoe het hy die ja-woord gevra nie...
Переглядів 3,6 тис.9 років тому
Jy sal nie glo hoe het hy die ja-woord gevra nie...
Die Burger-bergfietsuitdaging 2014
Переглядів 3939 років тому
Die Burger-bergfietsuitdaging 2014

КОМЕНТАРІ

  • @goldenlight1922
    @goldenlight1922 Місяць тому

    Not even in English.

  • @Mandilakhekunca
    @Mandilakhekunca Місяць тому

    We need cops like this in south Africa not Lana sisela nawe

  • @Rman-cx7lq
    @Rman-cx7lq Місяць тому

    Die ou praat die waarheid, hy was regtag soos n God daar binne

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 Місяць тому

    Dramaties!

  • @AngelNortje-wx6ww
    @AngelNortje-wx6ww 2 місяці тому

    X#PHHANGELABOVANA❤❤❤KIMKARDASHEIN

  • @stantonjulius8404
    @stantonjulius8404 2 місяці тому

    Gayton is a baas

  • @SuperKristan
    @SuperKristan 3 місяці тому

    Thats is my school

  • @JermaineDaniels-xh8wd
    @JermaineDaniels-xh8wd 3 місяці тому

    I will stay there tax free

  • @user-bd9pn8dn1d
    @user-bd9pn8dn1d 3 місяці тому

    Legend

  • @abduragmaanwilliams6721
    @abduragmaanwilliams6721 3 місяці тому

    Is not the true truth of the ni wierie

  • @fransmurati2370
    @fransmurati2370 4 місяці тому

    Ons moes jou en jou nasate vernietig het, jou beneuwelde whiskey kop!! Wit etter!!

  • @grantwise8466
    @grantwise8466 6 місяців тому

    Traitor

  • @FamtechVideos
    @FamtechVideos 7 місяців тому

    Die voetganger-platform kan nie op hierdie busse werk nie. Wat gaan hulle doen?

  • @smittyplaatjies9454
    @smittyplaatjies9454 7 місяців тому

    Julle moet kontak maak met die familie..Van Abraham..wat vertolk was..Hou op sleg wees..julle vertolk hulle ouers se lewe..ma hulle leef is doe.sl3gte omstandighede ..terwyl julle haar lewe as die dogtertjie ook vertolk...Maak kontak.met Nicolene Pikaan..die baby dogter van Abraham pikaan..hulle is 3 kinders wat nog leef..1 seun..53 jaar..52 jaar dogter..nicolene 40 jaar oud..slegte mense..a Jan's so nog laas met haar kontak gmakit en hys noe oorlede en niemand kom voro nie..nicolene het as klein dogtertjie..Gan werk by Oulappies..babmck packers..en die kleink kinders opgepas..vandag is har by naam oulappies..netsoo is die gbou ook Oulappies

  • @leemori90
    @leemori90 8 місяців тому

    He’s only crying of intense relief knowing that the worry and fear of being locked up for life and losing freedom forever won’t be weighing on him anymore

  • @gaynes82
    @gaynes82 10 місяців тому

    where do we buy this uniform

  • @LoretWesthuizen-pe2jk
    @LoretWesthuizen-pe2jk Рік тому

    Nataniel is n pure Suid Afrikaanse genie. Uniek en pragtig.

  • @thewanderer6637
    @thewanderer6637 Рік тому

    Verraaier hond. Sit lekker in die hel en brand, bid ek. Sit jy en lieg, soos altyd. Lyk nog half gesuip ook, soos altyd. Werfetter.

  • @iansmit1344
    @iansmit1344 Рік тому

    Kan ni glo jy sit jou bloed gevreet op media ni

  • @iansmit1344
    @iansmit1344 Рік тому

    Jy sal nie weet nie...want jy het bloed op joy hande

  • @liezlvanwyk2533
    @liezlvanwyk2533 Рік тому

    Weet j hoekom niemand hierdie vraag beantwoord ni omdat die een wat die vraag vra kan mos regtig sy verstand gbruik n homself beantwoord natuurlik kan ginenset 105 rand oorleef per dag nie

  • @donovanvanderwath2787
    @donovanvanderwath2787 Рік тому

    This is what happens when people get fed up crime and with police for not doing their Job.

  • @markwayne3994
    @markwayne3994 Рік тому

    Good job

  • @esahm373
    @esahm373 Рік тому

    Why is this person speaking Cape Dutch? Do we not have a English-speaking Navy?

  • @bobp2033
    @bobp2033 Рік тому

    К сожалению в этом мире музыкального шоу бизнеса, не всё решают уникальные вокальные данные! Дженнифер, не удалось добиться в полной мере популярности, в своей родной Америке, (что очень жаль, как можно было упорно не замечать такую ВЕЛИЧАЙШУЮ ПЕВИЦУ!? Она заслуживала, как никто другой из женщин, быть на самой вершине в мире музыки! В Америке, считали её ВОКАЛ больше европейским,(хотя и там она была в четвёртом десятке чартов и была больше известна как автор песен) у неё были плохие менеджеры, которые всё провалили на первых этапах, у Джениффер, не было таких влиятельных мужчин, как например у Селин Дион или как у Мэраи Кэри, возможно были ещё какие-то причины, о которых мы не знаем, но только не причина в её голосе, её голос несомненно является лучшим на эстраде, в поп рок музыке, среди женщин! Одна из самых недооценёных в Штатах ПЕВИЦА), зато на всех остальных Континентах, по всему остальному Миру, Дженнифер, - Супер Мега Звезда, Легенда 80-90-2000х! Первый альбом, Дженнифер (1979), остался незамеченным! Хайди, только 19 лет, а она такая одарённая, талантливая, в альбоме уже слышны её уникальные вокальные данные, неоднородность жанров и стиля ua-cam.com/video/wwXANOMkG9g/v-deo.html , и как хорошо, что ей удалось найти себя, свои песни, манеру, приемы, свой стиль, а главное, - уникальный голос, узнаваемый с первых нот, с первого слова!!! В Германии, в 80е годы её песни звучали из каждого окна! Пластинки, диски, более десятка лет находились в первых десятках Хит парадов, в Европе, Австралии, Африке, ......... и т.д. Первые четыре диска платиновые, следующий золотой! В России её тоже знают, помнят, любят, слушают! Легендарная эстрадная поп Певица, с классическим образованием и оперным голосом! Дженнифер, неоднородна, могла исполнить, если не всё, то почти всё, - классику ua-cam.com/video/B8TnfnTsA94/v-deo.html, лирические баллады ua-cam.com/video/zUgxEZtWSEc/v-deo.html,. поп, поп рок ua-cam.com/video/zISFNqmsBRE/v-deo.html, софт, соул, синти поп ua-cam.com/video/brerHfmlrkw/v-deo.html Дуэты, - Майкл Болтон ua-cam.com/video/LXNIEH3bWUI/v-deo.html Элтон Джон ua-cam.com/video/Y7T-qkZmhAw/v-deo.html Брайан Мэй ua-cam.com/video/WQ5WuIlYJQM/v-deo.html, Плачидо Доминго ua-cam.com/video/qZVMN4Naz00/v-deo.html , Хосе Каррерас ua-cam.com/video/_nN2z2Gjn74/v-deo.html Её оперный голос, всегда звучал в полной гармонии с мелодией, не зависимо от того, что бы она не исполняла, будь то рок, лирика или просто танцевальная музыка! Непревзойдённая, Лучшая Вокалистка в Поп музыке, среди женщин, во все времена!!! Уникальные вокальные данные, оперный, настоящий(100%)тип голоса меццо-сопрано(по оценкам специалистов, единственный в поп рок музыке) и полный диапазон! Надо отметить то, что Дженнифер, никогда не выкладывалась на все 100%, во многих песнях ей приходилось умышленно "убирать громкость", чтобы Поп песни звучали адекватно! Двухжанровый голос позволял ей исполнять песни, не в одной манере, а в разных, как будто это была не одна женщина, а несколько совершенно разных!!!ua-cam.com/video/WJmotvvQgYA/v-deo.html, а теперь вот это ua-cam.com/video/MuLGI4Py0n4/v-deo.html Дженнифер, удалось впервые, на 100%, слияние классики и эстрады в единый звук, чего до неё не удавалось никому из женщин! ua-cam.com/video/3cOXvVfagE8/v-deo.html По совокупности вокальных данных, с Дженнифер, не могут сравниться ни одна эстрадная певица, даже самая лучшая!!!!!! У неё в альбомах более 100 шикарных песен, в каждой из которой слышны её классические корни! Песни, а главное голос настолько хороши, что их можно слушать все подряд, на одном дыхании, без перемотки треков! Многие она написала сама и в соавторстве! Слушаю её почти 40 лет, нет привыкания, не перестаю восхищаться этой хрупкой, миниатюрной на вид, прекрасной, красивой женщиной, но с необычайной силой в голосе, от которого кожа на теле начинает жить своей жизнью!!!!! Дженнифер, талантлива во всём, имела привлекательную внешность, точённая фигурка, красивые ножки, шикарные волосы, сценические кожаные костюмы, танцевала, прекрасно передвигалась по сцене, заполняя собой всё сценическое пространство, без всяких помощников, танцоров ua-cam.com/video/Zh8Hx1PVaZM/v-deo.html, она является автором и соавтором многих песен! Спасибо за песни, которые досих пор актуальны, они находятся на вершине списка лучших песен поколения, мы их помним, любим, слушаем! БРАВО, ДЖЕННИФЕР! ЗДОРОВЬЯ ВАМ, БЕРЕГИТЕ СЕБЯ, ЛЮБИМАЯ ВЕЛИЧАЙШАЯ ПЕВИЦА В ПОП МУЗЫКЕ, СРЕДИ ЖЕНЩИН, ВО ВСЕ ВРЕМЕНА!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Одно из немногих видео, где она поёт в живую, свой авторский, всемирно известный Хит(The Power of Love), который сделал её знаменитой на весь Мир, первая исполнительница1984, оригинал, лучший Вокал, песня в рекорде(1984 - 1992) как самая продаваеммая в женском исполнение! ua-cam.com/video/kwouTDaAV54/v-deo.html

  • @mahlanemamabolo2513
    @mahlanemamabolo2513 Рік тому

    Please General speak an official language , because some of us we can’t hear you cause we don’t understand Afrikaans

  • @UNCLE...K
    @UNCLE...K Рік тому

    Waarheid

  • @MrTjval
    @MrTjval Рік тому

    I met Mannetjies Roux at Newlands in 2011. What a legend.

  • @wolraadwoltemade3275
    @wolraadwoltemade3275 Рік тому

    Pik plurale liefhebber Botha

  • @frankcogallo
    @frankcogallo Рік тому

    Pik you were instrumental in selling out your people and look at the situation today.

  • @SionTJobbins
    @SionTJobbins Рік тому

    what's the song they're singing at the end and in which language? Afrikaans?

  • @everythingafrica01
    @everythingafrica01 Рік тому

    Nothing has changed was there Jan 2023 it's still the same thing

  • @baaspietalpha2198
    @baaspietalpha2198 Рік тому

    Die police in die land voel n vok vir ons mense hulle steel en moor net so lekker soos die mense wat die plaasmoord en aanvalle toepas ons wit mense moet saam begin staan en doen soos hulle doen klomp is beter as een

  • @pitbullmom3234
    @pitbullmom3234 Рік тому

    This is there land also🙏🐒🙏

  • @ws8091
    @ws8091 Рік тому

    Dit s n YSTER bul....ons Suid Afrikaners sien Kans Vir alles💪Ek salute jou bull

  • @thunderstorm6616
    @thunderstorm6616 Рік тому

    Hell is empty waiting just for you you deceiver ju for what you have done

  • @nunoferreira9793
    @nunoferreira9793 Рік тому

    South Africa has a huge drinking culture

  • @joekeraan2345
    @joekeraan2345 Рік тому

    Survival of the fittist. Only the rich wants the cream. Look at the pricing in the restaurant??? Go fishermen!!! Go get your daily 🍞

  • @eudineperils3652
    @eudineperils3652 Рік тому

    The price is so off.

  • @greenvigo5802
    @greenvigo5802 Рік тому

    I'm watching this in England OMG I'm coming home

  • @basievanheerden
    @basievanheerden 2 роки тому

    Uiters interessant! Mooi stukkie geskiedenis wat nooit saam met enigiets oor Tut genoem word nie. Dankie daarvoor.

  • @fredpohl1352
    @fredpohl1352 2 роки тому

    Ek en Fred Mouton was saam op laer skool in Wynberg. Ons het by mekaar gekuier in Konstansia en in Wynberg. Ek is baie jammer om te hoor dat hy nou oorlede is.

  • @JamesHoniballFilm
    @JamesHoniballFilm 2 роки тому

    Sal regtig nie die kommentaar wou gehad het nie, dit sou baie beter gewees het sonder die wit bra met n ken baard. Nee ek weet nie wie die bra met die ken baard is wat voel hy moet nou vir ons verduidelik nie.

  • @minkhs
    @minkhs 2 роки тому

    Afrikaans is zo een mooie taal

  • @propercomics5994
    @propercomics5994 2 роки тому

    Fred is my gunstelling spotprentkunstenaar. Wereld klas

  • @horsepowermedia2106
    @horsepowermedia2106 2 роки тому

    David needs support to give him hope because without hope he will achieve nothing. This man is determined to start a new life.

  • @porrrnesianparapio2153
    @porrrnesianparapio2153 2 роки тому

    🥵🥵🥵

  • @iansoutryer3189
    @iansoutryer3189 2 роки тому

    Who makes these costumes?

  • @SusanSusan-qc4wx
    @SusanSusan-qc4wx 2 роки тому

    Hoekom is die musiek so oorverdowend .Haar stem is weg. Ag nee

  • @roslindley2557
    @roslindley2557 2 роки тому

    These are a most significant and magnificent historical collection of mural art. I travel to Redelinghuys regularly just to sit and soak up each and every wall I can sit in front of and absorb. Every painting conjures a different emotion of living in and around Sandveld Country. Is this fantastic artist still living in the magical world he creates. Thank you Hannes Carstens from deep in my heart and for many more appreciative folk for many years to come. Ros